About

coetzee2014
Colonia Independencia, Paraguay

Bio: Afgetrede beesboer. 4 kinders uit vorige huwelike. 2 dogters in SA. 'n Seun in Dubai en die jongste dogter woon by my en werk in die plaaslike dorpie. Stel belang in baie dinge en mense

View complete profile

 

10 thoughts on “About”

  1. Wanneer kom die volgende pos op jou blog? Sien uit daarna

    • Nou net gepos. My tjank is so bietjie af getrap en daarom sukkel dit maar.

      • Nee wat moenie jou aan dit steur nie. Alles sal met tyd weer aan die gang kom

      • Dankie. Is jy dankbaar genoeg dat jy in daardie wonderlike land kan woon?

      • Ek is beslis baie dankbaar om hier te kan wees. Daar is elke dag iets besonders rondom my . Ek hoef nie eers ver te loop om iets te sien nie. Op ooomblik is daar oral paddastoele wat hul koppe uitsteek. Ek loop natuurlik baie met Trompie so daar is elke dag geleentheid

      • Is jy nog ekonomies aktief? Het iets gelees van ´n internasionale student? Het jy nog familie daar?

      • Ek probeer maar inkomste genereer. My SA pensioen is so min werd dat ek ander inkomste moet he. My seun is al hier vanaf 2005 en is reeds n burger hier. Hy sponser my om hier te kan bly. Ek is so dankbaar dat dit so gedoen kan word. Het maar n paar slegte ondervindings in SA gehad wat dit onuithoubaar gemaak het. Dis baie veilger en rustiger hier.

      • ek het ´n groot liefde vir NZ. Was in 1981 daar en het 2 baie goeie vriende daar gehad, ongelukkig is hulle kort na my besoek oorlede. indien hulle langer geleef het, hulle is albei op redelike jong ouderdom oorlede, was ek dalk ook vandag in NZ,

      • Ek geniet dit hier. Dis oop en vry!

  2. Hi Coetzee, bly om jou aan hierdie kant ook te sien. Sien uit na jou skryfseltjies.

Lewer kommentaar op coetzee2014 Kanselleer die reaksie

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s