Sleutelwoorde

Die eerste 2 weke van Februarie, is dit Karnaval, in baie Suid-Amerikaanse lande. Rio s’n, natuurlik die belangrikste. In Paraguay, is die grootstes, by Encarnacion en ons naaste groot dorp, Villarrica, die plek, se regte naam, is eintlik Villarricca del Espirito Santo. Weens on voorsiene omstandighede, kon ons, dit nie self bywoon nie, daarom het ek fotos gesteel, van Gacete Guairena se fotograaf, David Romero. Dit was weer ‘n groot sukses, bgewoon, deur baie vriendelike, vrolike mense en het die klimaat mooi saamgespeel.

karnaval 16

karnaval 15

karnaval 14

karnaval 13

karnaval 12

karnaval 8

karnaval 9

karnaval 6

karnaval14

karnaval 3

karnaval 2

karnaval 1

Hasta la proxima

Advertisements