Februarie is karnavalmaand. Hierdie is ´n klompie foto’s, van die letterlik honderde, wat geneem is van die eerste aand van die plaaslike karnaval.

´n Klompie danseresse, van die tromslaners en van die toeskouers.

karnaval 16 2

karnaval 16 3

karnaval 16 4

karnaval 16 5

karnaval 16 7

karnaval 16 8

karnaval 16 9

karnaval 16 10

karnaval 16 11

karnaval 16 12

karnaval 16 13

karnaval 16 15

karnaval 16 14

Let wel, ons het dit nie bygewoon nie. Die lawaai en samedromming van mense,  is eenvoudig nie meer vir ons nie en die foto’s is van die amptelike foto’s van die karnaval organiseerders

 

Hasta la proxima